“This is why we do what we do”
"Hi Le-Chelle,
Baie dankie vir die cake pops nou die dag. Dit was ‘n hit."

"Ek het nog nooit gesien Dat n koek so vinnig verdwyn nie. Een oomblik was di koek nog daar om na staar, net omdat dit soooo mooi is!!! En toe woeps, daars di Hele koek klaar. Nie eers n krummel was oor nie. Dit was heerlik Xxx Delicious!!! Dit het geproe soos nog Xx"

"Halloooo!!! So So So Baie Dankie vir ons bestelling! Dit het so mooi gelyk en dit was soooooo lekker! Dankie vir jou moeite en mooi werk!!!"

Previous
Next